We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

In Verwondering

by Helmut Meijer

/
1.
Sielemens 02:58
Wat is die sielemens dat U aan hom sou dink? Wat is die storielyn dat daar tyd is vir onsterflikheid? Wat is die ewigheid dat daar plek is vir ons menslikheid? Hier waar ek staar na U, vind my hart 'n tweede kans YHWH ons Here, hoe heerlik is U naam Hoe glasryk U glorie oor alles wat bestaan Dat U aan my dink is meer as wonderbaar Hallelujah, aan die God van nog 'n kans Wat is die mens se prys dat U vir hom sou betaal? Dat U by hom sou woon en beklee met waardigheid Dat U hom sou kroon ten spyte van gebrokenheid Hier waar ek wag op U, vind my hart 'n tweede kans
2.
Tydloos 03:36
Ek luister hoe jy praat van tydloosheid Asof als wat jy beleef vry is van verval, Vry is van beheer Waar ons vandaan is, is als vas aan tyd Vas aan ons beheer Al draai die wêreld hier ook, dit is anders En ek hoor verlange uitroep My dorre siel soek stilte En my hart roep na U rus Tot in eindelose dae, bly U die die groot Ek Is Dit tref my hoe jy praat van hierdie reis Hoe jou woorde na 10000 jaar verwys Ek het nooit kon dink in jou woorde sou weerklink 'n Verlange na die God waaraan jy dink

about

"In Verwondering" is oorspronklik opgeneem in 2012 deur Louis Brittz, Retief Burger, Neil Büchner en Helmut Meijer.

Hierdie is die twee liedere wat deur Helmut Meijer geskryf en uitgevoer is.

credits

released February 8, 2017

Vervaardig en Gemeester deur Helmut Meijer in 2012

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is an award-winning SA Music composer / producer and singer / songwriter.

He emerged onto the SA music scene early in the 2000's after completing a Post Graduate in Music Production at the University of Stellenbosch.

HELMUT is the founder and owner of the boutique Music Production Company, Helmut Meijer Music, and currently the lead singer of the Cape Town Altrock band CALEV.
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer

Streaming and
Download help

Report this album or account

If you like Helmut Meijer, you may also like: