We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Taal Van My Hart (met Carla Schnetler)

by Helmut Meijer

/

about

Geskryf saam met akteur/vervaardiger Tim Theron vir die "Klein Karoo Film" in 2012.

Hier is ons Peter Gabriel-geïnspireerde weergawe..

lyrics

Wys vir my die rant van jou skuiling teen die wind
Waar ek stil myself verloor in jou gees
Roep my naam, roep my nader
Laat dit oor jou vlaktes weerklink

Maak oop, maak oop my oë
En skilder ons hartklop in die wind

Kom seël my lippe met jou siel
Keer die woorde wat gevlek is,
Met die pyn van ons verlede
Kom en tel my op, soos die oggendson
Vat my hand en bring my nader,
Na ‘n plek van nuwe lewe
En praat met my die taal van my hart

Verdwaal saam met my, op die grondpad van ons liefde
Ons elke tree gevleg in die stof
Skryf my naam, skryf my lewe
My eerste asem in jou storie vind

Ons droom is vasgelê, in die voue van my hart
Oor die ver verlate berge klink jou naam..

credits

released February 8, 2017
Woorde: Tim Theron en Helmut Meijer

Musiek en Produksie deur Helmut Meijer

(C) 2012 Helmut Meijer Music

license

all rights reserved

tags

about

Helmut Meijer Stellenbosch, South Africa

HELMUT MEIJER is an award-winning SA Music composer / producer and singer / songwriter.

He emerged onto the SA music scene early in the 2000's after completing a Post Graduate in Music Production at the University of Stellenbosch.

HELMUT is the founder and owner of the boutique Music Production Company, Helmut Meijer Music, and currently the lead singer of the Cape Town Altrock band CALEV.
... more

contact / help

Contact Helmut Meijer

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Helmut Meijer, you may also like: